Comments for dancing through life

Comment on Compassion?!! by amandzing
respect is a word which has seen a lot of lip service, yet little action…perhaps if there was more respect for each other, more compassion would flow…

Comment on Hoekom vergewe? by teresa
Ek is self maar deur n situasie van groot vergifnis.

En as ek nie die keuse gemaak het om te vergerwe nie

sou dit in elk geval my hele toekoms benadeel.- Ek het vergewe.-en dievolgende opdrag is om jou vyande lief te he. – Nou moet ek hulle liefhe. Dis maklik om te se ,ja maar kyk wat het met die slagoffer gebeur, maar as jy die slagoffer is ,en jy vergewe- is jy “waarlik vry”.

Ek het vir myself afgevra, hoe het Jesus gevoel by die oomblik toe Hy al aan die kruis gehang het(as dit ek was sou ek hulle sekerlik geskel het)- Maar wat het Hy gedoen? Hy HET hulle vergewe!!!! En Hy het deur baie meer gegaan as wat een van ons nog kon. En as Jesus gekom het om vir ons die perfekete voorbeeld te wees- dan KAN ons dit mos ook doen. As jy nie kan vergewe nie, dan koester jy haat in jou hart, en God is liefde, en as die Heilige Gees in jou woon, dan neem die liefde van die Here Jesus jou hele menslike bestaan oor. Jy moet net vir God die geleentheid gee om jou te genees.

Ek is waarlik n getuie dat vergifnis nie maklik is nie, maar die moeitewerd- vir jou en jou verhouding met jou Skepper.

*MY GOD CAN DO ANYTHING!*

Teresa

Comment on Steven Siebert Murder by nadinesmit
Hey,

Weet nie of jy nog hier blog en of jy die comment gaan kry nie (hierdie is way late om ‘n comment te los). Ek het die link na jou blog toe gekry op ‘n vriendin se blog.

This may be weird, but what ever happened to the rest of the case about Steven Siebert’s murder. I read your post and I would really like to know what happened. Hope you know and might be able to write a sequel…

Comment on Theology camp… by cobus
Glad your over to English:-)

I’ve been wondering about your question myself. Problem is, I know some of those people that attended, and the questions about social welfare is are really important to them.

- It’s important to them

- They believe that the primary tast of the church is to let God’s kingdom come for those who suffer

- They do know a lot about it

- It’s not that they have talked enough about it…

I’ve asked myself, why don’t I blog about this more? And maybe it’s simply because… I don’t have the answers. How long can we talk about this, tell each other how huge the problems are, and know, that whatever we do, we’d probably barely make a dent.

Yes, in Africa we can only live by the seastar story… for this one I’ve made a differance, but we’ll always have the reality in front of us, that for millions, hope won’t be ariving.

So maybe that’s why we didn’t talk. Maybe that’s why I didn’t give up that topic, although I believe this to be the most important topic that could have been discussed. The other question is, why didn’t you give up the topic?

I wrote some of my own thoughts on the camp here

Comment on Hoekom vergewe? by Melanie du Toit
My probleem was dat ek altyd met my mond sê ek vergewe, want ek wil graag.  Maar my hart bly suur.  Jou laaste paragraaf het my laat besef dat mens dit nie self kan doen nie.  Dankie

Comment on Hoekom vergewe? by Kowie
Is moeliker as moeilik en bykans onmoontlil in my eie krag – al weet ek dit is wat gedoen moet word. Maar as ek erns het en na die Vader gaan en bid om sterkte om iemand te vergewe, dan sal Hy help – dit is die deel van Goddelikheid soos een van die skrywers gese het, wat deurkom. Soos Jesus tydens die kruisiging gese het – ” vergewe hulle want hul weet nie wat hul doen nie” – is dit vir ons elke dag die voorbeeld van vergewing. Ek dink nie dit word ooit maklik nie – die hindernisse wat ek self in die pad van vergewing sit is megabaie: drang vir vergelding, selfgeregtigheid, selftrots, eie ek, trots, ens, ens. Ek stem saam – in ‘n geval waar ‘n geliefde vermoor is, is dit biter moeili, en slegs moontlik met hulp van Jesus. En dit is elkeen van ons se plig om vir daardie mense te bid dat hulle sterkte sal ontvang om te kan vergewe.

Comment on IS KERK VERANTWOORDELIK VIR JEUG…? by Kowie
Ek het ‘n mening of twee oor die issue wat jy aangeraak het. Ja, die kerk is verantwoordelik – nie net vir sy eie gemeente se kinders nie, maar aal kinders, alle kinders. Daar is nie grense nie. Ek voel egter anders oor die verantwoordelikheid van die kerk. Die kerk is eerstens verantwoordelik om die kinders na Christus te bring – daar is niks wat se dat ‘n kind van 7 jaar nie weet wie Jesus is en of hy/sy  hul lewe vir Christus wil gee nie. Dink partykeer ons moet wegkom van die graad 1 tipe idee wat ons in Sondagskool huldig – kinders kan volwasse wees wees in Christus – om die waarheid te se – ‘n kind van 10 jaar kan en is baiemaal ‘n baie meer volwasse Christen as baie 30 of 50 jarige gemeentelede. Maar agv hy/sy ouderdom word hulle behandel soos sub – intellegente lede van die Christelike samelewing. Alle mense wat met jeug werk in die Christelike onderrig omgewing moet met die Here en deur die Heilige Gees geklaar word. Le die name van belangstellendes voor in gebed en bid ernstig daaroor – jy sal duidelikheid kry. Onthou Jesus het gese om die kinders na Hom te laat kom – Hy is saam by die onderrig – indien jy Hom daar wil toelaat! Fisiese beskerming is tweede op die lys, maar ook belangrik. By die kerkfasiliteite is dit die kerkinstansie se verantwoordelikheid – buite dit is dit die ouers (wat hul verantwoordelikheid so graag op die skool, kerk, enigiemand) afskuif se varantwoordelikheid. Moenie dat ek daar in gaan nie, ek kan myself moedeloos vermoei daarmee! Mooi Loop.

Comment on Hoekom vergewe? by Roger Saner
I agree with Cobus – I can’t tell someone else to make a choice which I think should be good for them – all I can do is to say I think it’s a good idea (and substantiate why)…and then to support them as best I can as they work through their situation.

Comment on Hoekom vergewe? by Pete
Hi Anna Panna!

Goed om te sien jy het ook nou ‘n blog! Sal ‘n link van my site na joune toe opsit.  Ek dink jy het ‘n baie teer puntjie daar aangeraak, want om te vergewe kom nie natuurlik nie, dis ‘n besluit wat mens daagliks weer van voor af moet maak.  En jaaaaa… ons ken almal die storie van “ek sal vergewe, maar ek kan nie vergeet nie” en ek het selfs op ‘n stadium gedink dit is reg so, want wie is nou so dom as om iemand wat jou al vantevore bevark het te gaan staan en vertrou?  Nou ek weet nie of dit as gevolg van my pa se paasspel is dat ek die afgelope tyd so gekonfronteer is met vergifnis nie, en of dit dalk Purpose Driven Live is wat ek nou weer deurlees (die keer saam met ‘n pel – so ek mag dit dalk net die keer deurlees!).  Maar ek het besef dat om te vergewe en nie te vergeet nie, maak dat ek mense op ‘n afstand begin plaas het.  Ons in Suid-Afrika is deesdae so bang om iemand te vertrou want hy mag ons dalk net beroof, ons indoen, iets sleg se van ons. Nou ken jy my goed genoeg om te weet dat ek ‘n sosiale dier is, ek het mense om my nodig. Deur niemand te vertrou nie gaan ek ook nie nuwe vriende maak nie, kan ek ook nie getuig nie – want daar is vir my niks so simpel as om aan iemand se deur te gaan klop en te moet gaan “Bible-bashing” doen nie.

Ek het obviously ook nie die antwoorde nie, maar vir my om te begin verander moes ek aan myself begin vrae vra, hoop maar ander mense sal dit ook doen.

http://faithjourneywithgod.wordpress.com

Comment on Hoekom vergewe? by AvW
Die geheim van wat Pieter Neethling gesê het staan in die laaste paar woorde: “Dit is nie net vir hom wat jy vergewe nie, maar vir jou eie bestaan ook.” Die fout wat ons dikwels maak is om vergifnis gelyk te stel aan goedkeuring. As ek iemand vergewe, sê ek nie daardeur dat ek die persoon se verkeerde daad goedgekeur het nie. Deur hom nie te vergewe nie, behou daardie persoon sy mag oor die slagoffer. Deur hom te vergewe, sonder om sy verkeerde gedrag goed te keur, maak ek myself vry van sy mag. Natuurlik is dit onmenslik om ‘n persoon so te kan vergewe wat jy kind gruwelik vermoor het. Daarom glo dat dit uiteindelik slegs kan gebeur as die Here jou daartoe in staat stel. Maar die alternatief, om hom nie te vergewe nie, se implikasies is dat ek vir die res van my lewe in vrees en met haat sal moet saamleef. Daarom het ek geen probleem om ter wille van die slagoffer se sinvolle voortbestaan vir hulle te help (en dit gaan natuurlik ‘n lang proses wees) om uiteindelik tot ware vergifnis te kom nie.